IMG_8274_edited_edited.jpg
 

Hockey

Ons stuur met trots, minstens 30 hokkiespanne op die veld. Wanneer opposisieskole nie genoeg spanne het nie, word addisionele geleenthede om te speel vir die spanne gereël. Ons C- en D-spanne het ook al menigmaal teen ‘n ander skool se B- en selfs A-spanne uitgedraf.

We host up to four annual tournaments with huge success.

This year for the first time we held these tournaments on our new Astro turf. This include an u.7/u.8 tournament, u.9/u.10 tournament, an u.11 tournament and an u.13AB tournament.  

Ons o.13-span het in die laaste 7 jaar al 6 keer as Interskole-wenners uit die stryd getree.


2019

Paarl Boys’ Primary u.13A and B teams toured to the Southern Cape over the Easter weekend.  They took part in the Hollard Eden Super Series tournament held at Laerskool George Suid. The u.13 B team ended 2nd in the B pool and the u.13A team were the gold medal winners in the A pool, for the second year in a row.


Provincial Colours - 2019

Keith Siebrits was chosen for the Boland IPT u.13 team who played at the SASHOC national tournament in Pietermaritzburg during the July holiday.

Ruben Britz, Damien du Toit, Tiaan Liebenberg, Xandi Jacobs en Adrian Isaacs are part of the Boland Barlinka u.13 regional team that played at the Sashoc regional festival in Paarl during the July holiday.


Spankeuse

Die samestelling van spanne bly die afrigter se persoonlike keuse

Die beste spelers word volgens meriete vir spanne gekies.

Spelers mag nie buite hul ouderdomsgroep deelneem nie. Die ouderdom wat die speler in die jaar word, of andersins spesifieke voorskrifte wat deur die provinsiale moederliggaam gegee word, sal bepaal in watter ouderdomsgroep die speler deelneem.

Reserwes

Reserwes speel gewoonlik vir die B- of laer spanne. Hulle speel ‘n volle wedstryd in die laer span en staan net in wanneer die hoër span ‘n reserwe benodig.

Age Groups

u.7 and  u.8 – Basic skills (Compulsory for all grade 1 and 2 learners)

u.7  and u.8 – A, B, C, D teams (All welcome, teams chosen on merit)

u.9 – A, B, C, D teams  

u.10 – A, B, C, D teams

u.11 – A, B, C teams

u.14 – A, B, C, D, E teams (All grade 6 and 7 hockey players)

 
IMG_0074_edited.jpg
 

021 872 4651

©2019 by PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL. Proudly created with Wix.com