top of page

Our Academics

Our Academics

Active Learning

At PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL, we believe that an effective education doesn’t just come from memorising or lecturing. Active participation in the learning process entails analyzing, discussing and collaborating - in order to comprehend and retain. All of our classes are designed to encourage deep mental processing and student engagement with the class material.

Seuns leer deur middel van visuele stimulasie en beweging en floreer in ‘n omgewing waar kompetisie elemente aanwesig is. Daarom word PSS se kurrikulum seunsgerig aangebied en aktueel d.m.v. interaktiewe witborde in elke klas onderrig.

 

We have two classes per grade; one Afrikaans and one English class. They have three classes per grade; one English and two Afrikaans classes. The boys are taught in their home language. 

Die onderrig van die basiese vaardighede, naamlik, Lees, Skryf en Reken dien as primêre uitgangspunt en verskaf aan ons seuns ‘n stewige grondslag vir enige hoërskool. Verskeie van ons seuns haal elke jaar die lys van die top tien presteerders in Hoër Jongenskool. Ons onderrig die seuns in totaliteit en daarom vorm die ontwikkeling van konsepte, vaardighede en ons waardes, soos vervat in die drie pilare van Paarl Primêre Seunskool,

die basis van ons onderrig.

Die KABV vorm die basis van onderrig en leer. Verskillende media word egter ingespan om informasie oor te dra. Verslagdoening geskied kwartaalliks. ‘n Leerderondersteuner-opvoeder is beskikbaar om seuns tydens skoolure te onttrek vir konsolidering van basiese wiskunde-, lees- en taalbegrippe.

 

PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL strives to unlock the boys’ technological creativity and to develop their skills to equip them for their professional future.

Each class is equipped with an interactive learning board for better visual presentation of the learning material. The computer centre consists of 70 computers where we teach the boys how to acquire information, determine what is relevant and present it in a visual format.

Most projects are completed in the computer centre and the fully equipped Technology/ Science centre.

bottom of page