IMG_8250_edited_edited_edited.jpg
 

Tennis

Team Selection

Players are selected on merit after a series of matches. A ranking is drawn up for each age group.  Players may then, after arranging with tennis organiser, challenge a player one place above him on the ranking .

For open tournaments, e.g. the Gerrie Berner Tournament, extra trials are held.

The u.13A & B and u.11A – players are given the opportunity to play out for this team.

(The  tennis organiser may use his discretion if he of the opinion that another player should also get an opportunity.)

Beginners: Maak gebruik van “Play and Stay” tegnieke. Enige leerder van Graad R – 3 mag oefening bywoon.

Middelgroep: Klem op tegniek en wedstrydsituasies. Enige leerder van graad 4 – 7 mag oefening bywoon. (Die tennisorganiseerder mag sy diskressie gebruik om leerders uit die beginners, wat besondere potensiaal toon, na dié oefening te nooi.)

Spanne: Gestruktureerde oefeninge bv. dubbels, plasing, naderhoue ens. Spelers in die o.13A-B en o.11A – spanne moet albei oefeninge bywoon, tensy by die tennisorganiseerder verskoning gemaak is.

Sun Policy

Tennis is mainly a summer sport and therefore the school’s sun policy should be adhered to.

Each boy must bring his own water bottle and sunscreen to practices and matches.

An acceptable covering for the head for tennis must be worn.

Players should be allowed to take a break during matches to keep hydrated.

 
IMG_6587.JPG

Tennis

SUN POLICY

Tennis is mainly a summer sport and therefore the school’s sun policy should be followed strictly.

Each boy must bring his own water bottle and sun screen to practices and matches.

An acceptable covering for the head for tennis must be worn.

Players should be allowed to take a break during matches to keep hydrated.


GEDRAG

Daar word nie onnodig geargumenteer oor lynbeslissings of tellings nie.

Die neergooi van rakette, emosionele uitbarstings of negatiewe lyftaal word ten strengste verbied.

Spelers wat hulle hieraan skuldig maak, sal gestraf word.

Dit is goeie maniere om erkenning te gee vir goeie spel deur jou opponent.

‘n Ware Boishaai “gentleman” sorg dat woorde soos welkom, geluk en baie dankie deel is van sy

woordeskat op en langs die tennisbaan.

Geen ouers teenaan die baan tydens wedstryde nie. Sit op die area wat aan hulle toegeken is, bv. ‘n pawiljoen.

Geen negatiewe aanmerkings teenoor hulle seuns of die spelers van die opposisie nie.

TEAM SELECTIONS

Players are selected on merit after a series of matches. A ranking is drawn up for each age group.  Players may then, after arranging with tennis organizer, challenge a player one place above him on the ranking .

For open tournaments, e.g. the Gerrie Berner Tournament, extra trials are held.

The u.13A & B and u.11A – players are given the opportunity to play out for this team.

(The  tennis organizer may use his discretion if he thinks another player should also get an opportunity.)

Beginners: Maak gebruik van “Play and Stay” tegnieke. Enige leerder van Graad R – 3 mag oefening bywoon.

Oefentyd: Maandag  14:30 – 15:30; 15:30 – 16:30


Middelgroep: Klem op tegniek en wedstrydsituasies. Enige leerder van graad 4 – 7 mag oefening bywoon. (Die tennisorganiseerder mag sy diskressie gebruik om leerders uit die beginners, wat besondere potensiaal toon, na dié oefening te nooi.)

Oefentyd: Dinsdag  17:00 – 18:00


Spanne: Gestruktureerde oefeninge bv. dubbels, plasing, naderhoue ens. Spelers in die o.13A-B en o.11A – spanne moet albei oefeninge bywoon, tensy by die tennisorganiseerder verskoning gemaak is.

Oefentye: 

Dinsdag : 15:00 – 16:00  (o.11-spanne)

16:00 – 17:00 (o.13-spanne)

Woensdag : 06:30 – 07:30   (o.13A & B en o.11A)


Leerders moet ten alle tye verskoning maak, indien hulle nie oefeninge kan bywoon nie.

Geen ouers teenaan die baan tydens wedstryde nie.

 

021 872 4651

©2019 by PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL. Proudly created with Wix.com