IMG_9896 (1).jpg
 

Mountain Biking

With the dawn of the new millennium, MTB in South Africa became one of the country’s most-loved sports. The overall enthusiasm for the sport is growing among children, and schools are now more eager to participate in events. Leagues such as the Spur MTB league aims to introduce school-going children to mountain biking and to encourage schools throughout the country to adopt mountain biking as one of its official sports.


2019

In Mei 2019 het Klein Boishaai aan hul eerste MTB kompetisie deelgeneem teen Grey Kollege in Bloemfontein. Dit was ‘n ongelooflike ondervinding waar ‘n groep onervare seuns die wonder van die sport ontdek het.

Die groeiende entoesiasme het verder gelei tot die skool se toetrede tot die SPUR MTB reeks waar die skool ‘n derde plek behaal het uit 60 laerskole in hul heel eerste kompetisie.

Just like in all sport, it requires focus, strength, balance, and skill. You have to pull away from a standing position, in the middle of an eager group of peers, and maneuver your way through to the front of the batch, all while attacking various obstacles in the form of berms, jumps and glorious pieces of single track.

Die seuns se balangstelling in die sport oortref almal se verwagting, en word aangemoedig deur ‘n groeiende groep ouers wat nou met die skool saamwerk om die deelname vir almal moontlik te maak.

IMG_9988.jpg
 

021 872 4651

©2019 by PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL. Proudly created with Wix.com